Songs In Jou Sitkamer met ANDRIETTE

Wed Apr 15, 20:00 - Wed Apr 15, 21:15

Event is online

ABOUT

Andriette kom sing kuier in jou huis.Met haar nuwe liedjie Druppel in die see en al die gunstelinge.Kom kuier saam waar sy jou op n "lockdown" musiekreis neem in die gerieflikheid van jou huis.