Steve in Nelspruit - Ons mag GROTER gaan op 10 Oktober 2020

calendar
Sat Oct 10, 16:00 - Sat Oct 10, 22:00
location
Skankane Transport Depot

About

Steve in Nelspruit!

Plek: Skankane Transport Depot,

Hekke open: 16h00

Optrede: 19h00

Bring jou eie kampstoel

Bring jou eie koelerboks en eetgoed

Kaartjies:

Volwassenes en Hoërskool kinders: R200 per kaartjie

Laerskool kinders: R100 per kaartjie

Voorskoolse kinders: Gratis

Vertoning is onderhewig aan grendeltydperk beperkinge

Additional information

Age restriction Family friendly
Refund policy Refunds allowed (view policy)

Location

Steve in Nelspruit - Ons mag GROTER gaan op 10 Oktober 2020
Skankane Transport Depot
Granitehill, Kaapschehoop Rd, West Acres, Nelspruit, 1201
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?