Theuns Jordaan by Platteland

calendar
Sat Mar 7, 17:00 - Sun Mar 8, 02:00
location
Platteland

About

Theuns Jordaan gaan sy magic vir ons op stage kom wys!

Dit is verseker om 'n heerlike aand uit te wees, so kry jou kaartjies nou!


Aanlyn kaartjies - R100

Balkon Bar - R150

Kaartjies by die deur op die aand - R120




Location

Theuns Jordaan by Platteland
Platteland
270 Witch-Hazel Ave, Eco Boulevard, Centurion, 0144
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?