Steve | Live in Nelspruit

calendar
Sat Oct 10, 16:00 - Sat Oct 10, 23:00
location
Skankane Transport Depot

About

Steve is in Nelspruit!

In samewerking met Skankane Fundraising Initiative & 100.5fm Radio Laeveld

Die vertoning word by Skankane Transport se Kaapsehoop depot te Nelspruit gehou.

Soos ouder gewoonte bring jy jou eie kampstoel, koelboks en piekniek mandjie

Hekke open om 16h00

Vertoning begin om 19h00

Location

Steve | Live in Nelspruit
Skankane Transport Depot
Granitehill, Kaapschehoop Rd, West Acres, Nelspruit, 1201
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?