Koffie Met Katryn: pop-up shop

calendar
Sat Apr 4, 10:30 - Sat Apr 4, 20:30
location
The Precinct, Paarl

About

Koffie Met Katryn: pop-up shop


Kom ondersteun vroue-entrepreneurs en geniet 'n oggend met 'n verskeidenheid KMK Workshops waar ons vroue bemagtig, bemoedig en inspireer!


Saterdag 4 April

10:30 tot laat

The Precinct, Paarl


Ek is baie passievol oor vroue-entrepreneurs en plaaslike besighede (want #LocalisLekker!) en daarom wil ek 'n dag uitsit waar mense vroue-entrepreuners kan kom ondersteun.


Op die dag word daar ook drie Koffie Met Katryn Workshops aan gebied met verskillende gassprekers wat gaan fokus op skoonheid, leefstyl en gesondheid.


Kikka restaurant gaan oop wees met hul heerlike spyskaart beskikaar vir die gaste.  Wijn Bar is ook oop en ons bied daar een van die KMK Workshops aan (wynproe met 'n vroue wynmeester).

Die plaaslik indie folk band, Brother Brother, gaan ons vermaak met hul lekker musiek.


The Precinct: https://www.facebook.com/theprecinctpaarl/

Kikka: https://www.kikka-coffeeflorist.com

Wijn Bar: https://www.facebook.com/wijnbarpaarl/?ref=py_c

Brother Brother: http://brotherbrother.co.za


Die toegangskostes vir gaste:

R50 - KMK pop-up shop en Brother Brother vertoning

R250 - al drie KMK Workshops, KMK pop-up shop en Brother Brother vertoning


(Met beide kaartjies is gaste welkom om te kom en gaan soos dit hulle pas.)


Ek hoop om julle daar te sien en saam 'n lekker dag te geniet!


Katryn

Location

Koffie Met Katryn: pop-up shop
The Precinct, Paarl
Bergrivier Blvd S, Hoog-En-Droog, Paarl, 7646
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?