Protektum HR in assosiasie met Plumb Line Organisation Development bied aan: Personeelbestuur Werkswinkels vir Groeiende Besighede

Thu Mar 5, 07:30 - Thu Jun 4, 09:30

Teacup, Worcester

ABOUT

Hierdie reeks werkswinkels is intieme, netwerk- en leergeleenthede vir bestuurders en besigheidseienaars, wat daarop gefokus is om effektiewiteit in hul werksplek te verbeter.


Bespreek gerus jou plek vir 1 of al 3 werkswinkels:




  1. Hoe motiveer ek my personeel in 2020? (Donderdag 5 Maart 2020 07:30 - 09:30)
  2. Effektiewe aanstellings as sleutel tot organisasie sukses. (Donderdag 2 April 2020 07:30 - 09:30)
  3. Hantering van konflik en moeilike gesprekke in organisasies. (Donderdag 7 Mei 2020 07:30 - 09:30)

DIRECTIONS

Protektum HR in assosiasie met Plumb Line Organisation Development bied aan: Personeelbestuur Werkswinkels vir Groeiende Besighede
Teacup, Worcester
Baring St, Worcester Central, Worcester, 6850
Get Directions