Jan Blohm

Fri Mar 27, 19:00 - Sat Mar 28, 23:45

Backstage Café & Grill

ABOUT

Jan Blohm

Baie bly om aan te kondig dat niemand anders as Jan Blohm by #backstagecafeandgrill in Hermanus gaan wees uiteindelik!


Bring jou Groentrui, Rooiwyn & Mary Jane en beleef die legende Jan Blohm in lewende lywe! by BACKSTAGE CAFÉ & GRILL Hermanus 27 & 28 Maart 2020 vir slegs twee aande!


Bespreekings is noodsaaklik - Kaartjies R150 pp.

DIRECTIONS

Jan Blohm
Backstage Café & Grill
181 Main Rd, Hermanus, 7200
Get Directions