St. Patrick's Dag by Platteland

Sat Mar 14, 12:00 - Sun Mar 15, 02:00

Platteland

ABOUT

Eet, drink en kuier soos 'n Ier vir 'n dag!

'n Hele dag van kuier by Platteland!

Spoegwolf

Beeskraal

Die Rowers Band

Rea le Roux

Dj's


Behalwe vir die ongelooflike musiek wat die dag gaan speel kan jy ook uitsien na die volgende:

Biertuin

Kostrokke

Groot buite area

Bring en Braai area

Kompetisies

Doedelsak orkes

Stalletjies

-------------------------------------------------------------------------------------------

Kinder-area van 12:00 - 18:00

Springkastele -- Gesigverf -- Kinderopassers -- Lucky packets

Geen onder 18's na 18:00.

-------------------------------------------------------------------------------------------

Aanlyn kaartjies beskikbaar by www.quicket.co.za vir dlegs R100

Kaartjies by die deur vir sleg R130

DIRECTIONS

St. Patrick's Dag by Platteland
Platteland
270 Witch-Hazel Ave, Eco Boulevard, Centurion, 0144
Get Directions