Bokjol At Topaz This February!

calendar
Sat Feb 1, 19:00 - Sat Feb 29, 23:00
location
Topaz Attractions

About

Musiek bring mense bymekaar en dit is ook die universele taal van liefde. Sit dit bymekaar, en jy het die perfekte resep vir 'lekker dans'.


Kom kuier gerus by Topaz vir 'n aand om te onthou.


Woensdae van 19:00 tot 00:00, Vrydae van 19:00 tot laat en Saterdae van 19:00 tot 00:00.


Toegangsfooi:

Volwassenes - R50,00 pp

Kinders onder 13 - R25,00 pp (slegs net op Saterdae)

Sien jou op die dansvloer!


Neem Asseblief Kennis:

Woensdae:

  • Geen kinders word toegelaat nie.
  • Geen koelerboks word toegelaat nie, ons kontantkroeg is oop.
  • Kom bokjol lekker saam met ons hier by Topaz.

Vrydae:

  • Geen Kinders onder 13jr word toegelaat nie.
  • Geen koelerbokse word toegelaat nie, ons kontantkroeg is oop.
  • Kom Bokjol Lekker Saam Met Ons Hier By Topaz.


Saterdae:

  • Kinders is welkom om saam met hulle ouers te kom dans.
  • Geen Koelerbokse word toegelaat nie, ons kontantkroeg is oop.
  • Kom Bokjol Lekker Saam Met Ons Hier By Topaz.


Organiser

How can we help?