HS JVR Koorkamp 2020

Fri Jan 24, 10:00 - Wed Jan 29, 17:00

Habonim

ABOUT

Die Koorkamp vind plaas oor die naweek van 7-9 Februarie 2020 by Habonim.


Die koste per persoon wat wil deelneem is R850.00 en moet teen 29 Januarie betaal word om plek te bevestig asseblief.