Fab Singles Valentynsdans

Fri Feb 7, 19:00 - Fri Feb 7, 23:00

Topaz Attractions

ABOUT

Pretoria se GROOTSE Valentyn’s “Singles” Dans word aangebied by Topaz Vrydag, 7 Feb 2020!

Ons nooi al die singles klubs en enkellopendes in en om Pretoria om die aand saam met ons te kom geniet. 

Dames, trek julle rooi rokkies aan en neem deel aan ons ROOI ROKKIE kompetisie. 


Kaartjie sluit in:

Sassy Shooter by die deur


Datum: 7 Februarie 2020

Tyd: 19:00PM

Kaartjies: R50 p/p


Waar: Topaz Attractions. Tshwane China Shopping Mall, C/0 Sefako Magatho Road & Moloto Drive


Of vir meer inligting, kontak Andre - 082 892 2515


Kom ons dans die dansvloer aan die brand!

Sien julle hier.

DIRECTIONS

Fab Singles Valentynsdans
Topaz Attractions
Rooftop, Tshwane China Mall c/o Sefako Makgatho Drive and Moloto Road, Derdepoort, Roodeplaat, Pretoria, 0023
Get Directions