Jan Blohm

Fri Feb 28, 19:00 - Fri Feb 28, 23:00

Picanha Grill & Brewery

ABOUT

Jan Blohm & Band tree op. Jan Blohm is tans besig met 'n nuwe album en bring vir ons 2 nuwe singles saam vanaf die nuwe album. Kaartjies R150pp. Kinders is welkom maar betaal selfde prys vir 'n sit plek. Kos en drink goed kan vanaf Picanha se spyskaart bestel word gedurende die vertoning. Verblyf is ook beskikbaar op dieslefde perseel by www.goldfieldslodge.co.za

DIRECTIONS

Jan Blohm
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions