Topaz Attractions: Henk Botes

Sat Jan 25, 19:00 - Sat Jan 25, 23:30

Topaz Attractions

ABOUT

Die talentvolle Henk Botes kom vermaak ons met sy wonderlike sang en musiek talente!


As jy hou van sokkie en goeie musiek, maak seker jy mis nie uit nie!


Datum: 25 Januarie 2020

Tyd: 19h00 tot 00h00

Ingang: R50.00 per persoon; R25.00 vir kinders onder 13jr


Geen koelerbokse word toegelaat nie, ons kontantkroeg is oop.


LET WEL:

Indien jy en jou vriende belangstel om gebruik te maak van 'n shuttle diens vanuit die Ooste van Pretoria na Topaz toe en terug met die geleentheid, kontak gerus vir Stefanus Stanton - 074 411 6851


SIEN JULLE OP DIE DANSVLOER!

DIRECTIONS

Topaz Attractions: Henk Botes
Topaz Attractions
Rooftop, Tshwane China Mall c/o Sefako Makgatho Drive and Moloto Road, Derdepoort, Roodeplaat, Pretoria, 0023
Get Directions