Bloemfontein / Bottomless Coffee Band by Innie Skuur

Fri Mar 27, 18:30 - Fri Mar 27, 22:30

Innie Skuur

ABOUT

Die Bottomless Coffee Band keur terug na Bloemfontein.


Met 'n paar nuwe liedjies en 'n konsert wat altyd verras, gaan Lourens en Esté Rabé van die Bottomless Coffee Band weereens mense op die punte van hulle stoele laat, vol eidenlose energie en inspirasie - nes 'n goeie koppie koffie.


Vrydagaand, 27 Maart

Deure maak 18:30 oop, konsert begin 20:00

Innie Skuur, Bloemfontein

Kaartjies: R150

Sitplekke: "First come first serve"

Kos en drankies te koop

DIRECTIONS

Bloemfontein / Bottomless Coffee Band by Innie Skuur
Innie Skuur
41 Drakensberg Ave, Spitskop Small Holdings, Bloemfontein, 9301
Get Directions