TWEE Valentynsdag Konsert, Wellington

Fri Feb 14, 18:00 - Fri Feb 14, 23:00

Neo Venue, Kleinevalleij, Wellington

ABOUT

TWEE kom tree op in Wellington vir Valentynsdag!


Kaartjies kos R130pp en daar sal kos en drank beskikbaar wees.


Die vertoning sal om 8h begin maar die hekke maak reeds 6h oop.

Dit vind plaas by die mooie Neo Venue, Kleinevalleij.



DIRECTIONS

TWEE Valentynsdag Konsert, Wellington
Neo Venue, Kleinevalleij, Wellington
R301, Wellington
Get Directions