Gifberg Spook

Fri Apr 3, 13:00 - Sun Apr 5, 10:00

Gifberg Holiday Farm

ABOUT

Gifberg Spook. Jy weet waarom jy daar moet wees.


Dit vind plaas op Gifberg Holiday Farm van 3 tot 5 April in Vanrhynsdorp.


Kunstenaars wat gaan optree sluit onder andere in:


Koos Kombuis

Herman Kleinhans

Sunset Sweatshop

Glaskas

Lize Mynhardt

Willim Welsyn

Gian Groen

Steyn de Wet

Abel Kraamsaal

The Young Folks

en nog verrassings wat in Januarie aangekondig word.


Die kaartjie sluit jou kampplek in en daar sal 'n kontant kroeg wees asook kos maar jy is welkom om jou eie te bring!


Daar is slegs 200 kaartjies beskikbaar so spring gou.


Bring onderandere:


Tent en kampgeriewe

Swemklere want ons gaan poele toe.

Stapskoene en 'n goeie gesindheid.

Slegs jou lekker vriende.


Vir verdere inligting, kontak Herman by [email protected]


Sien julle daar!