Topaz Goes Foam for Teens and Tweens!

Wed Dec 4, 19:00 - Wed Dec 4, 23:00

Topaz Attractions

ABOUT

Die kinders het hard gewerk die skooljaar. Kom sluit jou skooljaar (rapportedag) hier by Topaz af waar ons 'n "FOAM PARTY" vir die kinders gaan hou!


TOPAZ IS GOING FOAM en ons nooi alle kinders tussen die ouderdom van 10 - 17 om saam met ons te kom baljaar en dans. Ouers is baie welkom om die aand saam te geniet. GEEN alkohol sal toegelaat word op die perseel vir die aand nie.


Dit beloof om 'n aand vol opwinding en pret vir die kinders te wees!


Daar sal kos en drinkgoed (koeldrank) verkoop word.