Fondsinsamelingsprojek saam met Armand Kook Kaal

calendar Postponed
location
Cascade Country Manor Hotel & Spa - Paarl

About

Fondsinsameling saam met Armand Kook Kaal.

Fondse sal gebruik word om Omgee Boksies te maak vir Kanker Pasiënte, Droogtehulp Noodspens, DBV, Helpende Handjies, Hospice, Bejaardes en vir enige iemand wat n Omgee Boksie nodig het.


KAARTJIE SLUIT IN ‘N EKSKLUSIEWE ETE MET SPYSKAART-GEPASTE WYNE VAN DU TOITSKLOOF WYNE PLUS ‘N GESKENKSAKKIE MET BEDERFIES.


Gelukkige Trekkings EN


Verkope vir liefdadigheid: (Onthou om kontant saam te bring)

Omgee-boksies @ R200

Wyn en ander drankies

Armand Kook Kaal resepteboek

Armand se KaalWyn

Additional information

Refund policy Refunds allowed (view policy)

Organiser

How can we help?