Friday the 13th met Die See en Blinkruiter

Fri Dec 13, 19:00 - Fri Dec 13, 22:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Vir #Fridaythe13th het on vir julle iets heeltemal anders by die JARR Bar & Restaurant: 'n #doublebill met Die See en Blinkruiter.


Vrydag 13 Desember

Kaartjies is R60 aanlyn of R80 by die deur

Eerste band begin 8pm


Die See was formed in 2009 and released their debut album in 2010. Listening to the album, one senses a conversation between Henry’s melancholic singing and Dylan’s atmospheric electric guitar sounds, with Jason and Jaco not only providing a rhythm section, but becoming an integral part in layering the audio landscape of the songs.


Blinkruiter is Johan Ruyter, Dylan Graham en Justin Smit. Verwag akkoestiese en elektries klanke saam met sterk liriese inhoud en melodie.


Graham is andersins bekend vir sy atmosferiese guitar werk saam met Die See. Ruyter is n wandelaar, kunstenaar en skrywer & Smit het n lang geskiedenis as musikant en klank ingeneur rondom Pretoria. Daar is nog baie wat kan en behoort gesê te word in Afrikaans.

DIRECTIONS

Friday the 13th met Die See en Blinkruiter
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions