Jongensdal - 28 Des. toer '19
Sat Dec 28, 19:30 - Sat Dec 28, 22:00
Jongensdal
ABOUT
28 Desember - Stilbaai - Jongensdal
R140
19:30 (deure open 18:30)
Bring eie piekniekmandjie en drinkgoed om vooraf te geniet (wyn welkom, geen harde hout)
Foccacias @ R55 - 3 opsies te koop:
- Hummus & Geroosterde groente Foccacia
- Pesto, salami, mozarella & basil Foccacia
- Hoeder mayo (werfhoenders/free range) Foccacia
Daar sal ook koffie sowel as ietsie soets op die aand te koop wees
Meer info:
Lindi – 076 672 6485