Kaleidoskoop Des.toer - George

Thu Dec 26, 19:00 - Thu Dec 26, 22:00

George Botaniese Tuin

ABOUT

26 Desember - George Botaniese Tuin

Kaleidoskoop - Piekniek onder die sterre

R150

R100 kinders O/12

19:00 (deure open 17:00)

Bring eie piekniekmandjie, kussing/komberse/kampstoel, drinkgoete. 

Geen harde hout

Spitbraai Perfect sal spitbraai burgers, borde spitbraai asook slaptjips te koop hê op die dag. 

Houtbosch wynproe - R35 

DIRECTIONS

Kaleidoskoop Des.toer - George
George Botaniese Tuin
51 Caledon St, Campher's Drift, George, 6529
Get Directions