Christy's After Dark - Anton Botha (Jakkaranda Stad)
Thu Jan 2, 21:00 - Thu Jan 2, 23:00
Christy's Seafood & Grill
ABOUT
Ons gaan die nuwe jaar in partytjie soos nog nooit tevore, met Anton Botha wat n keurspel van Afrkaans liedjies gaan op dis wat in alaml se smaak sal val.
Anton gaan hulde bring al die digters, dromers en legendes van die afgelope 20jaar. Sy keurspel sal liedjies van Laurika Rauch, Worsie Visser, Anton Goosen, Koos Kombuis, Johnnes Kerkorrel en nog vele meer insluit. Die een moet nie gemis word nie!
DIRECTIONS
Christy's After Dark - Anton Botha (Jakkaranda Stad)
Christy's Seafood & Grill
171 St Francis Dr, St Francis Bay, 6312
Get Directions