Koffie Met Katryn x Masch workshop

Sat Dec 7, 09:00 - Sat Dec 7, 12:00

Masch

ABOUT

Koffie Met Katryn x Masch workshop


Kom maak jou eie leer handsakkie (clutch) onder leiding van Madri Scherman van Masch terwyl Katryn Kruger van Koffie Met Katryn 'n motiveringspraatjie gee.


Gaan lees gerus 'n bietjie oor Masch en van die vorige workshops wat hulle al aangebied het:

https://masch.co.za


Dis 'n heelike oggend van saam kuier en kreatief wees!


Wanneeer: Saterdag 7 Desember

Tyd: 9:00 - 12:00

Waar: Masch:

Winkel C

Klein Joostenberg plaas, R304

Muldersvlei

Stellenbosch


Sien julle daar!


#KMKWorkshop