Ruiter Piet en die Partytjie by JARR Bar

Sat Nov 16, 19:00 - Sat Nov 16, 22:00

JARR Bar and Restaurant

ABOUT

Ruiter Piet is Pieter De Jager.


Ruiter Piet is die solo projek van die voormalige hoofsanger en die liedjieskrywer van die MK toekening bekroonde en Sama benoemde projek Die Tuindwergies.


Na hulle laaste vertooning by Jacaranda Dag in 2014 het Ruiter Piets gaan rond rits vir so paar jaar maar nie te min die man is terug en met sy nuwe liedjies en orkes "Die Partytjie".


LIVE by die JARR Bar & Restaurant Saterdag 16 November

Kaartjies is R40 aanlyn | R60 by die deur


Ruiter piet en die Partytjie se debuut kortplaat is oppad, hou ons dop vir nuus. So as jy tyd het vir n goeie tyd luiste, sing en dans gerus saam...

DIRECTIONS

Ruiter Piet en die Partytjie by JARR Bar
JARR Bar and Restaurant
102 Ripley St, Weavind Park, Pretoria, 0184
Get Directions