OppieStoep Kustoer - Hartenbos/Mosselbaai
Thu Dec 19, 19:00 - Thu Dec 19, 22:00
Laerskool Hartenbos
ABOUT
Pietman en Andries nooi al ons vriende in Hartenbos en omgewing vir 'n aand van lekker lag uit die boonste rakke! Kom kuier lekker saam met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.
Deure open om 17:00
Vertoning begin om 19:00
Gas: Gertjie Odendaal
Eie verversings
ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.
DIRECTIONS
OppieStoep Kustoer - Hartenbos/Mosselbaai
Laerskool Hartenbos
28 Stellenbosch Ave, Hartenbos, Mossel Bay, 6520
Get Directions