OppieStoep Kustoer - Melkbosstrand

calendar
Sun Dec 15, 13:00 - Sun Dec 15, 16:00
location
Die Damhuis

About

Geniet 'n lui lekker namiddag kuier met egte OppieStoep humor en goeie musiek! Pietman en Andries nooi al ons vriende in die Kaap vir lekker lag uit die boonste rakke! Na die vertoning hou ons ook oudisies vir die volgende TV reeks wat in 2020 geskiet word.

Deure open om 11:00

Vertoning begin om 13:00

Restaurant (kos en drank te koop)

021 553 0093

ALLE SITPLEKKE IS ONGERESERVEERD. DIE KAARTJIES SLUIT NIE ETES IN NIE EN DIE VENUES HANTEER ONGELUKKIG NIE DIE KAARTJIE VERKOPE NIE.

Location

OppieStoep Kustoer - Melkbosstrand
Die Damhuis
32 Beach Rd, Melkbosstrand, Cape Town, 7441
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?