ABOUT
Ons is terug in Swellendam vir die laaste kuier van die Jaar.
Kom kuier saam met ons vanaf 7pm vir lekker "drink" specials en amazing kos.
Pre- sold kaartjies R80
Kaartjies by die Deur R100
DIRECTIONS
Saarkie in Swellendam
Barrel & Blues
17 Voortrek St, Swellendam, 6740
Get Directions