My Kind, die Internet en Sosiale Media

calendar
Sat Mar 21, 08:30 - Sat Mar 21, 13:00
location
NG Kerksaal, Piet Retief

About

My Kind, die Internet en Sosiale Media: Gevare, Risiko's & Blootstelling


Hoe beskerm ek my kind?


'n Werkswinkel vir ouers oor die effek van skermtyd op die kind se ontwikkelende brein, die gevare van sosiale media, kinders se blootstelling aan aanlyn-pornografie en riglyne en wenke om jou kind te beskerm.


Met trots aangebied deur ProFam MHAP


Sprekers: Dr. Jacky Pretorius (Psigoterapeut)

Anzél Niebuhr (Maatskaplike Werker)

Marlene Jansen van Vuuren (Maatskaplike Werker)

Marié Otto (Kinderterapeut)


Location

My Kind, die Internet en Sosiale Media
NG Kerksaal, Piet Retief
19 Church St, Piet Retief, 2380
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?