Family friendly

FAK Allegretto Toneelfees HUGIE WEEK 01

Mon Jul 18, 16:00 - Fri Jul 22, 21:00

HOëRSKOOL HUGENOTE - SPRINGS

ABOUT

FAK Allegretto Toneelfees is die samekoms van skole regoor die land om hulle toneelstukke op te voer. Trots in Afrikaans. Daar is 5 tonele 'n aand en elke dag begin 16:00. Bekende Suid Afrikaanse Akteurs dien as beoordelaars. Ons poog om gehoorlede en die teater weer bymekaar te kry. Kom geniet 'n aand van tienertonele van skreeu snaakse komedies tot diep dramas, van eksperimentele produksies tot die absurde alles onder een dak. Kom gee teaters weer asem.





?  

DIRECTIONS

FAK Allegretto Toneelfees HUGIE WEEK 01
HOëRSKOOL HUGENOTE - SPRINGS
E Geduld Rd, Petersfield, Springs
Get Directions