Jakkie Louw Live!

Sun Dec 22, 17:00 - Sun Dec 22, 20:00

The Rooftop @ Pili Pili

ABOUT

Jakkie Louw (gebore 20 Mei 1979 te Oudtshoorn) is 'n Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Hy is bekend vir treffers soos Drie PikkewyneBamboesbosGemaak in SAVoshaarnooi en die Hoendersong. Op sy "Gemaak in SA"-CD, het hy 'n groot treffer gehad met Een miljoen woorde. Hy tree ook saam met Kevin Leo onder die verhoognaam Jakkals en Leo op.

Hy het as musikant begin op Stellenbosch en het later na Pretoria verhuis. In daardie jare het hy treffers soos Rambo die polisiehond en 'n Bottel Tas gesing.

Louw is die outeur van die boek Liedjieskrywer 101, waarin hy mense leer hoe om liedjies te skryf en met ritme en rym te werk. Hy het die boek aan sy pa, Nico Louw, opgedra.[1][2]

In 2018 stel Jakkie sy kinderstorie boek bekend, Felias en Pokkel.

DIRECTIONS

Jakkie Louw Live!
The Rooftop @ Pili Pili
2 Claude Urban Dr, Myoli Beach, Sedgefield, 6573
Get Directions