Ruiter Piet (Die Tuindwergies) LIVE!

Sat Nov 23, 17:00 - Sat Nov 23, 20:00

The Rooftoop @ Pili Pili

ABOUT


Ruiter Piet is Pieter de Jager.. Hy en Byron Minnie Music gaan saam ons Dak nat maak by 'The Rooftop@Pili'!


Ruiter Piet is die solo projek van die voormalige hoofsanger en die liedjieskrywer van die MK toekening bekroonde en Sama benoemde projek Die Tuindwergies.


Na hulle laaste vertooning by Jacaranda Dag in 2014 het Ruiter Piets gaan rond rits vir so paar jaar maar nie te min die man is terug en met sy nuwe liedjies en orkes "Die Partytjie".


Ruiter piet en die Partytjie se debuut kortplaat is oppad, hou ons dop vir nuus.

So as jy tyd het vir n goeie tyd luiste, sing en dans gerus saam!

DIRECTIONS

Ruiter Piet (Die Tuindwergies) LIVE!
The Rooftoop @ Pili Pili
2 Claude Urban Dr, Myoli Beach, Sedgefield, 6573
Get Directions