Jan Blohm Live - 15 December
Sun Dec 15, 16:00 - Sun Dec 15, 21:00
The Rooftop @ Pili Pili
ABOUT
Jan Blohm (1978-) is 'n Afrikaanse liedjieskrywer en rock- en bluessanger. Hy is 'n groot bewonderaar van Breyten Breytenbach (Jan Blom is 'n skuilnaam van Breytenbach) en probeer 'n digterlike eienskap aan sy musiek gee. In 2005 maak hy ook sy verskyning as akteur, in die TV-reeks Dit wat stom is. Hy het verskeie toekennings ontvang, onder meer ’n Sama vir beste Afrikaanse DVD vir Live at the Performer (2008). Van sy treffers is: Groen Trui, 7 jaar, Ruby, Breyten se Brief en Rooiwyn & Mary-Jane.[1]
DIRECTIONS
Jan Blohm Live - 15 December
The Rooftop @ Pili Pili
2 Claude Urban Dr, Myoli Beach, Sedgefield, 6573
Get Directions