Tuis Home Market

calendar
Thu May 28, 10:00 - Sun Sep 20, 19:00
location
Nooitgedacht Estate

NOTE: Event has been postponed to 17-20 September 2020

About

SHOP TILL YOU DROP!


Visit our first-ever Tuis|Home market for fabulous décor, handmade goodies, great gifts and delicious food.


Each month, Home showcases beautiful décor, crafts and interesting food products from around the country. Now these pages will come to life at our very first Tuis|Home Market! With loads of exhibitors, demos and a wide selection of food and drinks, this market on the historic Nooitgedacht wine estate outside Stellenbosch promises to be full of creative surprises.


Keen to attend the market?

Mark the date in your diary and buy your tickets now at quicket.co.za.

Date 17 - 20 September 2020


Keen to exhibit?

Go to tuishomemark.co.za for the application form and information on the stalls.

For details, email Anita Grindlay-Whieldon at [email protected] or call her on 083 594 3349.


--


KOM KOOP & KUIER!


Wat is nou lekkerder as ’n samekoms van kreatiewe mense met dekor, handwerk, geskenke en kos? Dis wat op jou wag by ons heel eerste Tuis|Home-mark.


Elke maand wys Tuis pragtige dekor, handwerk en interessante kosprodukte van reg oor die land. Nou kry die blaaie lewe by ons heel eerste Tuis | Homemark!

Met ’n verskeidenheid uitstallers, demonstrasies, en eet- en drinkgoed te kus en te keur, beloof dié mark op die historiese wynplaas Nooitgedacht buite Stellenbosch ’n fees van kreatiwiteit.


Wil jy die mark bywoon?

Maak ’n aantekening in jou dagboek en koop jou kaartjies by quicket.co.za.

Datum 17 - 20 September 2020


Wil jy kom uitstal?

Besoek tuishomemark.co.za vir die aansoekvorm en inligting oor stalletjies. As jy vrae het, stuur e-pos na Anita Grindlay-Whieldon by [email protected] of bel haar by 083 594 3349.


Organiser

How can we help?