Straatligkinders in George

Wed Jan 1, 19:00 - Wed Jan 1, 22:00

Augusta View George

ABOUT

Vroëer vanjaar het Straatligkinders voor 'n uitverkoopte gehoor gespeel in George en nou is die manne terug vir een massiewe aand by Augusta View. Kom kyk hoe stof die manne die ou tunes af en hulle bring 'n klomp nuwes saam vanaf die album Verdwyn. Kan ek met jou dans? Ja jy kan. So kry jou kaartjies nou vir 'n lekker partytjie saam met hierdie legendes.

DIRECTIONS

Straatligkinders in George
Augusta View George
31 Courtenay St, George Central, George, 6530
Get Directions