This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

KOFFIE MET KATRYN

Instagram basics workshop vir vroue entrepreneurs


Hierdie kleingroep-workshop is waar ons jou help om Instagram baas te raak en jou leer om dit in te span as ‘n platform om jou besigheid te help groei.


Beide ek en Marlett Vrey van I'm With The Brand gaan ons kennis deel, daar gaan die geleentheid wees om vrae te vra en ook vir ons om elkeen van julle individueel te help.


Bring jou foon en jou sakeplan en kom geniet 'n inspirerende oggend met mede sakevroue!


Wanneer: Saterdag 16 November

Tyd: 9:30 - 12:30

Waar: Privaatwoning in Welgemoed

*adres sal aan al die gaste gestuur word per epos


Beperkte plekke is beskikbaar.

When and where?

Privaatwoning in Welgemoed

Starts:
Sat 16 Nov 2019 at 9:30 AM (SAST)
Ends:
Sat 16 Nov 2019 at 12:30 PM (SAST)