Tania van Twisk Kuier

Thu Oct 17, 18:00 - Thu Oct 17, 20:15

Le Trio Cafe

ABOUT

Kom geniet 'n heerlike kuieraand saam met Coffee Snobs en die ster van hulle nuutste musiek-video, Tania van Twisk. Coffee Snobs vermaak die gehoor met al hulle treffers asook 'n paar liedjies uit die bekroonde produksie 'Donkernagpantoen', wat in samewerking met die skrywer, Riana Scheepers, saamgestel is. Daar is slegs 50 sitplekke so moenie uitmis op hierdie spesiale geleentheid nie!

DIRECTIONS

Tania van Twisk Kuier
Le Trio Cafe
Solomon Mahlangu Dr, Aterbury, Pretoria, 0001
Get Directions