2020-VISIE: Sakeontbyt en halfdag-beplanningseminaar vir jou besigheid

calendar
Fri Oct 25, 07:30 - Fri Oct 25, 13:00
location
Sakeliga

About

Die jaar staan einde se kant toe.

Watter lesse het jy in 2019 geleer?

Wat het gewerk en wat nie?

Wat moet jy verander en waar moet jy begin? 



Begin by Sakeliga se besigheidsafrigtingseminaar

saam met FergusFergusson

van FergusMor en Action Coach.


25 Oktober 2019 by Sakeliga

Ontbyt en registrasie vanaf 07:30



Teen slegs R100 per kaartjie kan jy bekostig om jou hele bestuurspan saam te bring!

Location

2020-VISIE: Sakeontbyt en halfdag-beplanningseminaar vir jou besigheid
Sakeliga
117 Gerhard St, Die Hoewes, Centurion, 0163
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?