Valiant Swart by AtmosVuur

calendar
Fri Oct 18, 19:00 - Fri Oct 18, 23:00
location
AtmosVuur

About

Valiant se solo-optredes het reeds legendariese afmetings aangeneem. Met sy akoestiese kitaar en bekfluitjie kombineer hy sy klassieke liedjies – soms aangrypend, soms hartseer, soms lig en speels en gewoon skreeusnaaks – met die vertel-styl van ‘n ware raconteur.


Kaartjies R150.00 per persoon

Besprekings: 071 437 9372

Location

Valiant Swart by AtmosVuur
AtmosVuur
13A Van Der Merwe St, Central, Bethlehem, 9701
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?