FREE OPTIONS

Die Huismark - Liewe Ekke

Fri Nov 29, 09:00 - Fri Nov 29, 17:00

Luberon Estate

ABOUT

Die Huismark is 'n unieke en intieme mark met als wat inspirerend is, asook lekker eetgoed, koopgoed, huisgoed, dekor, kuns, en die keer... Kersfees geskenke. Dis soos 'n koffie-en -koop- date saam met vriendinne! 'n Geleentheid vir entrepeneurs om hulle talente en kreatiwiteit te kom deel saam met julle!! Kom kry hier wat jy nie maklik in die winkels kan kry nie?? Slegs beperkte aantal kaartjies beskikbaar!

DIRECTIONS

Die Huismark - Liewe Ekke
Luberon Estate
75 Achilles St, 0081
Get Directions