Chaos Tot Kuns

Fri Oct 25, 19:00 - Sun Oct 27, 16:00

LALT Theatre House

ABOUT

In CHAOS TOT KUNS deel ek my innerlike konflik van te veel spanning, te min geld, te veel sjokolade, te min tyd en al die res. My elke dag huil en lag stories en natuurlik ‘n paar liedjies en prentjies wat alles saam my lewe in massa histerie verander. Gelukkig, het ek gou geleer: “when life gives me lemons, I make lemon meringue!”.

DIRECTIONS

Chaos Tot Kuns
LALT Theatre House
20 Bartlett Rd, Beyers Park, Boksburg, 1459
Get Directions