'Drafstap by NG Kerk Stellenbosch-Wes se Plaasbasaar'

calendar
Sat Oct 5, 08:30 - Sat Oct 5, 14:00
location
Overgaauw Wynlandgoed

Kom kuier saam by NG Kerk Stellenbosch-Wes se Plaasbasaar & Drafstap 2019.

PLEK: Overgaauw Wynlandgoed, Stellenbosch Kloof.

DRAFSTAP: R60

  • Wegspring: 08:30
  • Prysuitdeling: 10:00
  • 5 km
  • Bring asb. eie waterbottel
  • Geen troeteldiere of fietse

Kom geniet 'n lekker plaasontbyt en koffie na die tyd en besoek uitstallers asook die kosstalletjies.

Kinders is welkom, daar gaan hope kindervermaak en soetgoed wees!


 

DRAFSTAP:

  • Wegspring: 08:30
  • Prysuitdeling 10:00
  • AFSTAND: 5 km
  • Bring asb. eie waterbottel
  • Geen troeteldiere of fietse
NG Kerk Stellenbosch-Wes se Plaasbasaar & Drafstap vind vanaf 08:00 by Overgaauw Wynlandgoed, Stellenbosch Kloof, plaas.

Kom geniet 'n lekker plaasontbyt en koffie en besoek uitstallers asook die kosstalletjies.
Heerlike kos, wyn en bier te koop.
Kinders is welkom, daar gaan hope kindervermaak en soetgoed wees!

Location

'Drafstap by NG Kerk Stellenbosch-Wes se Plaasbasaar'
Overgaauw Wynlandgoed
South Africa, Stellenbosch Kloof Rd, Stellenbosch, 7604
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?