Roan Ash by Platteland
Fri Oct 11, 17:00 - Fri Oct 11, 23:59
Platteland
ABOUT
Roan Ash sing lekker hierdie Oktober!
Kaartjies:
Online Kaartjies: R70.00
Kaartjies by die deur op die dag: R100.00
Koop jou kaartjies by die deur op die dag of op Quicket
Die deur maak 5pm oop.
Line up Times TBA
Sitplek is beperk en is op 'n first come, first serve basis
_____________
Reg van toegang voorbehou
Geen onder 18's