Valiant Swart

calendar
Fri Nov 22, 19:00 - Fri Nov 22, 23:00
location
Picanha Grill & Brewery

About

Valiant Swart tree op 22 November by Picanha. Vertoning sal buite wees afhangend van die weer. Kinders welkom. Vertoning begin 19:00. Plek word bespreek volgens tafels teen R120pp


Etes kan vanaf Picanha se spyskaart bestel word gedurende die vertoning

Location

Valiant Swart
Picanha Grill & Brewery
50 Springs Rd, Nigel, 1490, South Africa
Get Directions Get Directions

Organiser

How can we help?