Joshua na die Reën

Thu Oct 17, 20:00 - Thu Oct 17, 22:00

Kruiskerk, Stellenbosch

ABOUT

Die konsert is ons fondsinsameling geleentheid waar jy 'n kind se toekoms kan verander duer die konsert te kom kyk. Die konsert is ten bate van Stellumthombo, 'n NPO wat hoop kweek in mense se lewens deur verskeie programme wat fokus op elke lewensfase van 'n kind.


Kaartjies ook beskikbaar by die deur.