FREE OPTIONS
Family friendly

Veranderde Lewens Gemeente Eredienste tydens grendeltyd

Sun Sep 13, 08:00 - Sun Jan 31, 10:00

Veranderde Lewens Kerk

ABOUT

Welkom by Veranderde Lewens Gemeente, se besprekingsblad.



As gevolg van regulasies op samekomste in die grendeltyd is daar beperkte kaartjies beskikbaar per diens. Kinderkerk, Kleuterkerk sowel as Jeugkerk besprekings word ook op hierdie platvorm gedoen : (Sien kaartjie soorte)

Jammer GEEN babakamer(onder 3 jaar) in die grendeltyd nie.


- Daar is slegs 100 sitplekke per erediens beskikbaar.

- Daar is 50 plekke by die Jeugkerk, 35 by die Kinderkerk (3 jaar en ouer) beskikbaar per diens.

- Ons vra asseblief dat persone met ‘n hoër gesondheidsrisiko en persone wat vermoed hulle kan die Covid-19 virus oordra asseblief nie eredienste bywoon nie.



Veranderde Lewens Gemeente het alle voorkomende maatreëls ingestel om die verspreiding van die Covid-19 virus te beperk.


Besoek gerus ons Facebookblad of webwerf www.veranderdelewens.co.za vir meer inligting. Laai asb.Telegram op u selfoon af om inligting en skakels na eredienste te ontvang.


Indien jy bespreek en nie meer die diens kan bywoon nie, stuur 'n epos na [email protected] om jou kaartjie te kanselleer.




Neem asb. kennis van die volgende:

Arriveer asb. ten minste 30 minute voor aanvang van diens om alle adminsitrasie af te handel.

Geen masker geen toegang. 

COVID 19 regulasies sal streng toegepas word.


REG VAN TOEGANG WORD VOORBEHOU.

DIRECTIONS

Veranderde Lewens Gemeente Eredienste tydens grendeltyd
Veranderde Lewens Kerk
17 Philips Ave, Discovery, Roodepoort, 1709, South Africa
Get Directions