Traffic Control

Fri Aug 23, 20:00 - Sat Aug 24, 02:00

Footloose dance hall (old Klipwerf dans saal)

ABOUT

SOKKIE SOKKIE SOKKIE die Vrydag aand 20:00 - 02:00 by Footloose dance hall, Brackenfell (ou Klipwerf dans saal). ??????


Oud of jonk, kom dans en geniet jou Vrydag aand om saam met ons vir ‘n aand wat julle nie gaan vergeet nie.


Die tema is Traffic Control: ??

Groen/Blou - Single.        ??

Oranje/Geel - Complicated. ??

Rooi/Swart - Taken.        ??


Kaartjies is slegs R40! ??

By die deur vir die dames: R50 ?????

By die deur vir die manne: R60 ?????

Bespreek ‘n tafel nou voordat dit te laat is (minimum 6 persone per tafel)

R20 kos voucher beskikbaar saam met die kaartjies. Boerewors ??en verskeie burgers ??sal verkoop word. Geen kos mag ingebring word nie.

Geen drank sal verkoop word nie so maak seker om jou eie drank te bring! ????????

 

Kry meer informasie hier:

Ravin_SA


Kan dit defnitief nie mis nie!

DIRECTIONS

Traffic Control
Footloose dance hall (old Klipwerf dans saal)
William Dabbs St, Brackenfell South, Cape Town, 7560
Get Directions