‘n Glansgeleentheid waar vroue vereer en bederf word
Met inspirerende sprekers en ongelooflik sang items
Saam met inspirerende dankbaarheidsgeregte
Opwindende geskenkpakke vir elke gas
Tema: Dankbaarheid.
Ons sprekers vanjaar is:

- ‘n Toekenning vir die Inspirerende Vrou van die Jaar sal gemaak word aan ‘n dame wat deur die lesers van Eikstadnuus aangewys word.
- Die geld wat ingesamel word gaan vir die Hanna Stigting, ‘n nie-winsgewende organisasie wat omvattende opheffingswerk in die Stellenbosse gemeenskap doen.
