{{heading}}

Save This Event

The Event

‘n Glansgeleentheid waar vroue vereer en bederf word

Met inspirerende sprekers en ongelooflik sang items

Saam met inspirerende dankbaarheidsgeregte

Opwindende geskenkpakke vir elke gas


Tema: Dankbaarheid.


Ons sprekers vanjaar is:



  • ‘n Toekenning vir die Inspirerende Vrou van die Jaar sal gemaak word aan ‘n dame wat deur die lesers van Eikstadnuus aangewys word.
  • Die geld wat ingesamel word gaan vir die Hanna Stigting, ‘n nie-winsgewende organisasie wat omvattende opheffingswerk in die Stellenbosse gemeenskap doen.


 

When and where?

Zarose Olive Farm

Starts:
Thu 24 Oct 2019 at 8:30 AM (SAST)
Ends:
Thu 24 Oct 2019 at 2:00 PM (SAST)

Organiser details

redbee

0832856455