This event has finished, there are no tickets on sale.
Save This Event

The Event

Jay kom sing by RMC Cycle Park


1 Sept 2019 14:30 - 16:00


Deure open om 08:00 - Kaartjie is bewys as toegang by hek


Geen drink of eetgoed toegelaat nie.

Geen kontant, slegs kaart fasiliteite.


Kontantkroeg beskikbaar en kos te koop sal aangebied word.

Geen reservering. Tafels is beperk.

Bring asb jou kampstoel saam.


R100 per kop


  • Fietse is welkom vir kaartjie houers. (Valhelm/helmets moet gedra word)


RMC Cycle Park - Cnr Sunset Drive & Beyer Naude Drive, Muldersdrift


Vir meer inligting:

068 005 4531

083 555 7645

anina@rmccyclepark.co.za

When and where?

RMC Cycle Park

Starts:
Sun 01 Sep 2019 at 8:00 AM (SAST)
Ends:
Sun 01 Sep 2019 at 5:00 PM (SAST)

Organiser details

RMC Cycle Park

068 005 4531
083 555 7645