FREE OPTIONS

Reunited

Fri Nov 1, 19:00 - Fri Nov 1, 21:00

AGS Lofoord

ABOUT

'n Aand vir God, 'n aand wat ons by mekaar kom en God loof en prys vir alles wat Hy al vir ons gedoen het en nogsteeds doen. Waar ons in eenheid die selfde God aanbid. Kom beleef die aand saam ons, as jy hierdie lees beteken dit God wil jou daar hê.


Ons het vir die aand drie verskillende bands wat gaan speel met n boodskap in die middel. Ons nooi elkeen uit om die aand saam ons te beleef.


Daar sal ook kos en koeldrank beskikbaar wees die aand om te koop.


Ons kan nie wag om jou daar te sien nie !!

DIRECTIONS

Reunited
AGS Lofoord
Station Cres, Strubenvale, Springs, 1570
Get Directions